Brand New Tube
Loretvos
Loretvos 31 May 2020
0

التالي

The 36 year scam revealed - The Real Food Channel
13 May 2020
The 36 year scam revealed - The Real Food Channel
Sky Phoenix · 591 المشاهدات

Brandende harte

1 المشاهدات

في Education

Ons harte moet brand uit liefde vir Jesus Christus. God sal ook elke dag aan ons nuwe moed en krag gee, want Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldigsterkte vir die wat geen kragte het nie. Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hullevaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

-Die skrywer van die Hebreër-brief sê: "Maarons is nie van dié wat terugdeins en verlore gaan nie; nee, ons glo en ons sal lewe".

Inons brand daar ‘n onblusbare vuur, want in ons woon daar ‘n onsterflike Gees,en ons wat in God bly glo, leef ‘n ewige lewe saam met Christus vir altyd.

Ons harte moet dus gedurig brandend wees, vol liefde en passie vir God, ons medemens en vir Sy werk.

أظهر المزيد
0 تعليقات sort ترتيب حسب


التالي

The 36 year scam revealed - The Real Food Channel
13 May 2020
The 36 year scam revealed - The Real Food Channel
Sky Phoenix · 591 المشاهدات